Accredited Business Developer

Accredited Business Developer at work
  • English
  • Afrikaans

Accredited Business Developer

MEMA now offers additional benefits for existing members to become and fulfill a higher cause as an Accredited Business Developer (ABD).

ABD’s will be recognized and treated as true brand ambassadors as part of the broader MEMA business structure.

Registrations are now open for members to apply and complete the newly designed Accredited Business Developer training course.

The objective

ABD’s will provide an additional structured layer of support and mentorship to both existing and new members, thus enhancing customer satisfaction. They will also help develop Affiliate and Connecta Business partners to mobilize their businesses with greater intent.

An ABD’s role to fulfil these objectives will be to:

  • Provide specific outcome-based training modules, aligned to MEMA’s core values
  • Teach members the simplicity of the programme and user ability of the MEMA software
  • Assist and support members with their online logged queries. These queries could include general MEMA business, member portal and team management concerns, etc.
  • Engage with and support members and the public through MEMA’s social media pages.

key performance areas (KPA's)

  • Provide information sessions, training and support in person and/or by making use of online distance learning tools to broaden and improve the knowledge and insight of the general public and members about MEMA.
  • Evaluate and give constructive input into the current curriculum’s strengths and weaknesses.
  • Identify and report training requirements, challenges and needs as a direct result from your interaction with the public and members.
  • Assess training effectiveness to ensure incorporation of taught skills and techniques into performance.
  • Take note of, and contribute to, logged queries’ turn-around times to ensure member confidence, satisfaction and mobilization.
  • Stay abreast of, and provide insight on, new trends and tools which could be used to improve training outcomes.

Requirements for Qualification

  • Complete and pass the newly designed MEMA ABD course (the course includes both theoretical sessions as well a practical interview).
  • Fluency in English.
  • Function within the parameters of the MEMA values and code of conduct.
  • Sound decision making and organisational skills.
  • Have a personal computer/laptop with regular access to the internet.
  • Be able to work independently and manage appointments and a calendar of events efficiently.
  • Demonstrate the ability to master and deliver the full training curriculum to Affiliate and Connecta business owners.
  • Ability to present information clearly and provide support to Affiliate and Connecta business owners.
  • Attend and pass at least 2 refresher courses per 12 month cycle (online and/or physical attendance).
  • Maintain a performance rating of 4 or higher (Members will be required to rate ABD’s performance to assist MEMA in retaining high training and support standards. Ratings will include, but not be limited to, the overall outcome, satisfaction, attitude, knowledge, punctuality and communication skills of the ABD.)
  • Be a Connecta Member with a minimum of 3 active Affiliate members on his/her first level.
  • Within 90 days after registration as an ABD, the ABD must have 6 members on his/her second level.

Benefits

  • Become registered and flagged on the MEMA website as an official “Accredited Business Developer”. This will increase your ability to secure new business for yourself and/or your team members.
  • Receive a personal “memaconnecta.com” email address with an official email signature.
  • Receive 100 free interconnect minutes per month to be able to make calls to landline and mobile numbers using the MemaMobi Application.
  • Become an authorized admin user on our social media platforms to engage and collaborate with members.
  • Unlock and receive 2% of on the calculated profits payable on your level 11. (The profit from level 11 has the potential to grow to an additional 9,000 ZAR per month, based on a 2 X 2 matrix.)

FEES

To register to become a qualified ABD, the following fee is applicable:

  • Once-off Registration / Course Fee: 400.00 ZAR.

This fee secures the setup of your profile and covers the cost for initial training, materials, and 100 Mema interconnect minutes.

Business cards and the Mema personal “memaconnecta.com” signature will be supplied after the member has completed and passed the ABD training course.

If an ABD is able to maintain and fulfill the “Requirements” as stipulated above, the following fee is applicable:

  • A monthly subscription/advertising fee of 250.00 ZAR.

Geakkrediteerde Besigheid's Ontwikkelaar

MEMA bied nou ‘n bykomende voordeel deur vir bestaande lede die opsie te gee om op ‘n hoër vlak te funktioneer as ‘n Geakkrediteerde Besigheid’s Ontwikkelaars (GBO).

GBO’s word beskou en gehanteer as ‘n handelsmerk ambassadeur en vorm deel van die groter MEMA besigheids strukstuur.

Registrasies om aansoek te doen en die nuwe ontwerpte  MEMA Geakkrediteerde Besigheid’s Ontwikkelaar (GBO) opleidings kurses te voltooi, is nou oop.

Die Doelwit

GBO’s sal ‘n additionele laag van kontak, ondersteuning en mentorskap bied aan beide bestaande en voornemende lede, om kliente satisfaksie te bevorder.  Addisioneel sal hul ook behulpsaam wees om “Affiliate” en “Connecta” lede sodanig te ontwikkel en hul te kry om hul besigheid met meer intensiteit te mobiliseer.

Om die bogenoemde uitkomste te lewer, sal ‘n GBO se rol as volg wees:

  • Verskaf spesifieke uitkoms gebaseerde opleiding wat in lyn is met MEMA se kern doelwitte.
  • Leer lede die eenvoud van die stelsel, asook hoe om die MEMA sagteware te gebruik.
  • Assisteer en ondersteun lede met hul aanlyn genoteerde navrae. Sodanige navrae mag insluit navrae wat betrekking het tot lede se besigheid, spanlede en kwelling wat geopper word.
  • Tree in en voorsien hulp aan lede en die publiek op MEMA se sosiale blaaie.

SLEUTEL PRESTASIE AREAS (SPA's)

  • Voorsien inligting sessies, opleiding en ondersteuning op persoonlik, sowel as aanlyn vlakke aan beide lede van die publiek en bestaande lede met die doel om kennis en insig oor MEMA te bevorder.
  • Evalueer en verskaf konstruktiewe terugvoering oor die bestaande kurrikulum se sterk en swakpunte.
  • Identifiseer en meld opleiding behoeftes, uitdagings en behoeftes aan soos bekom tydens interaksie met lede.
  • Evalueer die effektiewitiet van bestaande opleiding om te verseker dat aangeleerde vaardighede en tegnieke ingekorporeer word in kurrikulum.
  • Slaan ag en bemoei uself met genoteerde navrae se omdraai tyd om selfvertroue en mobilisasie by lede te bevorder.
  • Slaan ag en verskaf terugvoer t.o.v. nuwe dendense en applikasies wat opleiding uitkomste kan bevorder.

VEREISTES VIR KWALIFIKASIE

  • Moet die MEMA GBO opleidings kurses voltooi en slaag (die GBO kurses betaan uit modules wat beide teoretiese sessies sowel as ‘n praktiese onderhoud insluit).
  • Moet vlot in Engels wees
  • Moet binne die riglyne van MEMA se gedragskode funktioneer.
  • Moet oor goeie besluitneming – en organisatoriese vaardighede beskik
  • Moet ‘n persoonlike rekenaar besit.
  • Moet onafhanklik kan funksioneer en dag tot dag aktiewiteite effektief kan bestuur.
  • Moet die volle opleidings program kan bemeester en demonstreer dat dit effektief oorgedra kan word aan bestaande lede.
  • Moet bevoeg wees om inligting duidelik weer te gee en nodige ondersteuning aan lede te verskaf.
  • Moet ten minste 2 opknappingskursusse (aanlyn of fisies) in ‘n 12 maande siklus bywoon.
  • Moet ‘n prestasie toekenning van ten minste 4 uit 5 handhaaf (GBO’s word deur lede gegradeer om MEMA in staat te stel om hoë opleiding en dienslewering te handhaaf. Toekennings word deur lede gedoen en dit word gebasseer, maar nie beperk tot die oorhoofse uitkoms, tevredenheid, houding, kennis, stiptelikheid en kommunikasie vaardighede van die GBO nie.)
  • Moet ‘n bestaande lid wees met ‘n minimum van 3 aktiewe lede op sy/haar eerste vlak.
  • Moet binne 90 dae na registrasie as ‘n GBO, ‘n minimum van 6 aktiewe lede op die 2de vlak hê.

VOORDELE

  • Word geregistreer en op die MEMA webwerf aangedui as ‘n amptelike GBO. Dit sal die moontlikheid om nuwe besigheid vir uself en of u span te bekom, aansienlik verhoog.
  • Ontvang ‘n amptelike “memaconnecta.com” e-pos adres met ‘n persoonlike e-pos handtekening.
  • Ontvang maandeliks 100 interkonneksie minute gratis om oproepe vanaf die MemaMobi applikasie na landlyn en selfoon nommers moontlik te maak.
  • Word as ‘n administratiewe lid op al die sosiale platforms van MEMA geregistreer om interaktief met lede te kan verkeer.
  • Ontsluit vlak 11 as ‘n bykomende vlak van inkomste waarop u 2% van die winste se toedeling ontvang (Gebasseer op ‘n 2 X 2 matriks, kan die maandeliks potensiële wins vir vlak 11, met tot en met R9000.00 groei).
  • Kwalifiseer vir n R200 afslag op die opkomende Bord Roterende Program (“Board Cycle Program”) se jaarlike subskripsie, indien u belangstel om as GBO daaraan deel te neem.

FOOIE

Die volgende eenmalige vooraf betaalde registrasie fooi is betaalbaar ten tye van aansoek om registrasie:

  • R400.00

Die fooi verseker die opstelling van u profiel, sowel as die koste vir opleiding en materiaal.

Mema besigheids kaartjies sowel as die “memaconnecta.com” e-pos handtekening sal voorsien word na afloop, en suksesvolle voltooiing van die GBO kurses.

Indien die GBO die vereistes soos bo kan vervul en instand hou, is die volgende fooi van toepassing::

  • Maandelikse subskripsie/advertensie fooi van R250.